Wahrheit über Bauchmuskeln tatsächlich funktioniert zu verbrennen störrisches Körperfett in eine
intelligente, gesunde Art und Weise - und dauerhaft gewährleistet. Befreien Sie sich von diesem
hässli (more)
Wahrheit über Bauchmuskeln tatsächlich funktioniert zu verbrennen störrisches Körperfett in eine
intelligente, gesunde Art und Weise - und dauerhaft gewährleistet. Befreien Sie sich von diesem
hässlichen Bauch Fett für eine gute und erhalten feste flachen Bauch
http://www.truthaboutabsbook.net/german (less)

Slide 1: Second 8th Week Bedieninge
Die doel van Gebed
Slide 2: Wanneer is dit tyd om jou Gebeds Lewe te Hersien?
Wanneer dit voel of jou gebede God nie Bereik nie. Wanneer dit voel of Niks Gebeur nie. Wanneer Gebed ‘n Emosionele Opsweping is en nie Deur GENADE
Slide 3: DIE BELOFTE...
God se oor is oop vir jou GEBEDE....
~ 1 Pet. 3:12
DIE REALITEIT...
En as julle jul hande uitbrei, bedek Ek my oë vir julle; ook as julle die GEBED vermenigvuldig, luister Ek nie: julle hande is vol bloed
~ Jes. 1:15
DIE PROBLEEM...
Die siel benodig die krag van God vir Restorasie...
Slide 4: Die Tradisie van die Mens
Tradisie is ‘n werklikheid in jou geskiedenis, maar...
Dit beroof die hart van Geloof Deur Tradisie te volg verloor jy kontak met God
Slide 5: Je sus verdu idel ik oorgang vanaf tradisie na g eloof aan die Vrou by di e P ut
~Johannes 4:7-26
Tradisie maak Geloof Oneffektief Tradisie is kragteloos om jou lewe te verander
Slide 6: Die GENADE van God dra die deugde van Christus na die siel van die mens.
Wat is belangrik vir Christus?
Slide 7: ~Johannes 15:8
“Hierin is My Vader verheerlik, dat julle veel VRUG dra; en julle sal My dissipels wees.”
Slide 8: Watter soort VRUG het Jesus in gedagte gehad?
Die VRUG van die GEES?
of
Die VRUG van EVANGELISASIE?
Slide 9: “ Maar die vrug van die GEES is Liefde, Blydskap, Vrede, Lankmoedigheid, Vriendelikheid, Goedheid, Getrouheid, Sagmoedigheid, Selfbeheersing”
22 23 24
“Teen sulke dinge is die wet nie.”
“Maar die wat aan Christus behoort, het die VLEES met sy hartsogte en begeerlikhede gekruisig” “As ons deur die GEES lewe, laat ons ook deur die GEES wandel”
25
~Gal. 5 : 22 - 25
Slide 10: Na Weder geboor te is die siel soos ‘n huis wat afgebrand het...
God wil jou beskadigde siel DAAGLIKS reinig en genees.... Sodat HY die VRUG van Jesus Christus in jou Siel kan VORM
Dit is die Wil van God Dit is die WAARDE van GEBED
Slide 11: God bring die Kerk terug in die OORVLOED van Sy GENADE
WANT DIE KRAG VAN GENADE IS.... DIE KRAG VAN GELOOF
Slide 12: En Jesus sê: “Was jy nie in staat om een uur te waak nie?”
www.s8w-southafrica.co.za