Slide 1: Second 8th Week Bedieninge
DIE ALTAAR VAN CHRISTUS
Slide 2: Eerste Verbond
Gegee deur Moses ‘n Fisiese Altaar binne ‘n fisiese Tempel opgerig met 12 Klippe...
Slide 3: Tweede Verbond
Jesus... Die Altaar van ons Geloof, binne in die Tempel van ons liggame...
Slide 4: “Ons het ‘n Altaar waarvan die wat die tabernakel bedien, geen reg het om te eet nie” Heb. 13:10
Slide 5: Dienaars van die Eerste Verbond....
Is dienaars van die Wette van Moses... Is dienaars van die Tabernakel.
Slide 6: Dienaars van Jesus....
Is Dienaars van die Tweede Verbond... Heb. 8:6
Slide 7: Die stempel van Christus is gegiet in die 12 Elemente van die Evangelie....
Slide 8: “Soos wat elke Gelowige weereens onderrig word in die leerstelling van Christus onder die toesig van die Apostels, word elkeen van die 12 Elemente van die Evangelie in volgorde in hul hart gelê, om sodoende struktuur te gee aan die Kennis van Christus.”
Second 8th Week Ministries: Die Altaar van Christus...
Slide 9: Die Struktuur van die 12 Elemente is....
Slide 10: Die Altaar van Christus....
Die Rots van ons Geloof
Slide 11: w ww.s8w-southafrica.co.za